Renette Malherbe Music School
Music school Art school Campus building
Music School for Piano, Guitar, Vocals, Percussion, Drums Update description
Reviews
Updates (5)
Review Renette Malherbe Music School
Loading comments-box...
Updates from Renette Malherbe Music School
Renette Malherbe Music S. 2014-04-26
Wat 'n wonderlike voorreg om saam met my studente te kon kuier. Julle is pragtig en ek is so trots op julle!

Renette Malherbe Music S. 2014-04-16
Nog 'n mylpaal vir ons Musiekskool! Die passiespele by Graade R Akademie was 'n reuse sukses. Ek kan net my Vader in die Hemel prys en dankie sê vir al Sy Blessings op my werk.

Renette Malherbe Music S. 2014-02-21
Ons musiek studente was goed verteenwoordig by de verjaardag van Louw Breytenbach se drama studio. Julle optredes maak my trots! Dit was 'n aand op ons kalender om te onthou! Well done!!!! En moenie vergeet van Sheraaz nie! Wat 'n belewenis!

Renette Malherbe Music S. 2014-02-01
Hallo almal! Onthou asb dat inskrywings vir musiek eksamens hierdie maand geskied. Alle inskrywings fooie moet vroegtydig inbetaal word. Kontak my asb vroegtydig.

Renette Malherbe Music S. 2014-01-21
Prys uitdelingsfunksie 2013
Prys uitdelingsfunksie 2013
Popularity of Renette Malherbe Music School
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in December:
Renette Malherbe Music School has a total of 16 visitors (checkins) and 169 likes.